Sinodebode 2011 Aktueel Nagedink Wêreldnuus Gesprekke Sinode-nuusbriewe Skakels 4 Februarie 2012
Korrupsie kry die wind van voor - 2012/01/31

Corruption Watch (CW), ’n organisasie wat sigbare slaankrag wil gee aan korrupsiebestryding, het die groenlig gekry van prominente kerkleiers soos die NG Kerk se algemene sekretaris en een van die vise-presidente van die Suid-Afrikaan ...
Lees>>

Belhar is pleit, nie beskuldiging – Smit - 2012/01/31

“Dalk moet die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) en die NG Kerk ’n gesamentlike proloog vir die Belydenis van Belhar skryf. Elk van die partye kan dan skryf waar hy nou staan met dié belydenis.” Só het dr K ...
Lees>>

NGK-lidmate steeds meer as miljoen - 2012/01/31

WELLINGTON. – Die NG Kerk se getal belydende lidmate het die afgelope jaar met meer as 16 000 lidmate gedaal volgens die syfers in die jongste Jaarboek van die Nederduitse Gereformeerde Kerke.

Die NG Kerk het volgens die Jaarboek ...
Lees>>

Kuratorium gaan gesprek oor gay teologiekandidaat hervat - 2012/01/31

STELLENBOSCH. – Die NG Kerk se Kuratorium aan die Universiteit van Stellenbosch sal tydens hulle eerste vergadering vanjaar die gesprek oor die gay teoloog, Lulani Vermeulen, wat verlede jaar legitimasie geweier is, verder voer.

...
Lees>>

Rapportryers wil godsdiensonderrig in skole verpligtend maak - 2012/01/31

PRETORIA. – Skoolkinders se kennis van die Bybel is skokkend. So sê die Rapportryerbeweging, ’n nasionale Afrikaner-kultuurorganisasie, wat verlede jaar ’n opname in Afrikaanssprekende skole landwyd gedoen het oor die skoo ...
Lees>>

Gemeentes in Zim en SA sluit vennootskap - 2012/01/31

Hulle besoek aan die Morgenster-sendingstasie op pad na sendelingvriende in Mosambiek het die NG Gemeente Ladismith gelei tot ’n geseënde susterkerkverhouding met die Dzoro-gemeente van die Reformed Church in Zimbabwe (RCZ). S&oac ...
Lees>>

 
Nuus Argief
M Y ..S T O R I E
 
 
Die inhoud van hierdie webbladsy mag op geen manier gepubliseer of hergebruik word sonder die skriftelike toestemming van die Kerkbode-redakteur nie.
Alle materiaal © Kerkbode Aanlyn l RSS feed l Ontwerp deur Oswald Kurten l Met trots gehuisves deur Bybel-Media, uitgewer van Kerkbode.
Specialize in replica and authentic Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap Nike Shoes Cheap Jordan Shoes Cheap NFL Jerseys Running Shoes air force one air force 1 cheap air force ones Nike Air Force custom air force ones Cheap Ed Hardy Ed Hardy Clothing Ed Hardy Shoes ed hardy jeans Ed Hardy Swimwear Ed Hardy bags ed hardy hats ed hardy t shirts hardy clothinginfant nfl jerseys, infant nfl jerseys,best running shoes, infant nfl jerseys, infant nfl jerseys, and jeff hardy. We have all your favorite teams and players. We can also customize infant nfl jerseys,infant nfl jerseys for your own personal needs. We are your one stop shop for all sport jerseys and apparel. Feel free to browse through our jerseys.