Sinodebode 2011 Aktueel Nagedink Wêreldnuus Gesprekke Sinode-nuusbriewe Skakels 4 Februarie 2012

ABID
ABID (Argief en Bestuursinligtingsdienste van die NG Kerk) ook bekend as die ARGIEF.

Bybel-Media
Hierdie tuisblad bied toegang tot al die produkte en dienste van die volgende instansies wat deel is van Bybel-Media.

Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Die taak van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika is om bekostigbare Bybels vir almal beskikbaar te stel.

Christene.co.za
Ons bied top Suid-Afrikaanse Christelike inhoud. 'n Omvattende diens waar alle Christene ongeag hul denominasie , welkom sal voel.

Christian AIDS Bureau for Southern Africa
CABSA is 'n diensorganisasie wat vir mense wat met MIV leef in die bres tree. Ons ontsluit die potensiaal van gemeentes om versorgende Christen gemeenskappe te wees wat versoening en hoop bedien in die konteks van die MIV pandemie. / CABSA is a ministry that advocates for people living with HIV. We unlock the potential of congregations to be caring Christian communities ministering reconciliation and hope in the context of the HIV pandemic.

CLF
CLF verskaf al meer as 50 jaar lewensveranderende gratis lektuur aan mense wat smag na die Woord van God.

Communitas
Communitas lewer al vir meer as 'n dekade fasiliteringsdienste aan gemeentes.

Die Bybel in Afrikaans
Welkom by die amptelike tuiste van die 1933/53- en die 1983-vertaling op die Internet.

Die Sentrum vir Christelike Spiritualiteit
Dit is verteenwoordigend van 'n groot aantal tradisies binne die Christendom en fokus veral op geloofsverdieping deur middel van meditasie en kontemplatiewe gebed.

Extreme Life
Die Extreme Life Opvoedkundige Trust is opgerig om by te dra tot die gesonde ontwikkeling van kinders en jongmense in Suid-Afrika.

Fakulteit Teologie: Bloemfontein
Fakulteit Teologie, Universiteit van die Vrystaat.

Fakulteit Teologie: Pretoria
Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria. Ons doel is om deur middel van kort wetenskaplike artikels die groot en wye wêreld van die teologie nader aan die predikante te bring.

Fakulteit Teologie: Stellenbosch
Fakulteit Teologie, Universiteit van Stellenbosch.

Gemeentedienste Netwerk
Gemeentedienste Netwerk (GDN) is 'n omvattende een-stop-toegangspunt tot bedieningshulp vir gemeentes, wat teologies verantwoord, navorsingsgebaseerd en prakties is.

Gospel for Asia
Gospel for Asia is 'n inheemse sending-organiasie wat al vir langer as 27 jaar sendelinge oplei en kerke in Asië plant met kantore ook in Suid-Afrika.

Hugenote Bybelinstituut
Ons doel is om elke student toe te rus met 'n verrykte kennis van die Woord van God, 'n verskerpte gesindheid van toewyding aan die diens van die Here en 'n praktiese vaardigheid om vir die Here te werk.

Hugenote Kollege
Die Hugenote Kollege stam uit drie opvoedkundige instellings wat vroeër in Wellington bestaan het, nl. die Hugenote-seminarie, die Hugenote-universiteitskollege en Friedenheim.

Institute for healing of memories
The Institute for the Healing of Memories seeks to contribute to the healing journey of individuals, communities and nations.

Jan Kriel Instituut
Jan Kriel Instituut - Waar u kan help om 'n kind met epilepsie of spesiale onderwysbehoeftes 'n kans te gee.

LIG
LIG :: Naaswenner in CBSA-wedstryd vir Christelike tydskrifte.

Lux Verbi-BM
Die uitgewer wat omgee wat Christene lees.

NGTT
Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif

Petra Kollege Wes-Kaap
Adults and children grow together in faith. Adults show the way and ministers to children. Children are a blessing to adults and are partners in serving the Lord.

Radiokansel
'n Dinamiese en kragtige Christelike radiostasie wat waarde aan die breër Christelike gemeenskap in Suid-Afrika toevoeg.

SEBIVA
Die Sentrum vir Bybelinterpretasie en –vertaling in Afrika (SEBIVA) se aanlyn-dienspunt vir ernstige eksegete. Hier kan eksegete en vertalers met mekaar in gesprek tree, en mekaar ook van raad bedien.

Seisoen van Luister
In die Seisoen van Luister fokus ons opnuut op die luister na die sprekende God. Ons slagspreuk is: God praat, leef luisteryk!

Sentrum vir Kontekstuele Bediening
Ons missie is om Christen leiers wat voltyds of deeltyds in die bediening is, toe te rus en op te lei.

Suid-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging
Die Suid-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging (SAKOV) beywer hom vir die bevordering van die Protestantse kerkmusiek in die Afrikaanse kerke en funksioneer as 'n professionele liggaam in belang van die kerkorrelis.

Woordwyser
Woordwyser - 'n dag-vir-dag Bybelleesprogram vir 2007.

M Y ..S T O R I E
 
 
Die inhoud van hierdie webbladsy mag op geen manier gepubliseer of hergebruik word sonder die skriftelike toestemming van die Kerkbode-redakteur nie.
Alle materiaal © Kerkbode Aanlyn l RSS feed l Ontwerp deur Oswald Kurten l Met trots gehuisves deur Bybel-Media, uitgewer van Kerkbode.
Specialize in replica and authentic Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap Nike Shoes Cheap Jordan Shoes Cheap NFL Jerseys Running Shoes air force one air force 1 cheap air force ones Nike Air Force custom air force ones Cheap Ed Hardy Ed Hardy Clothing Ed Hardy Shoes ed hardy jeans Ed Hardy Swimwear Ed Hardy bags ed hardy hats ed hardy t shirts hardy clothinginfant nfl jerseys, infant nfl jerseys,best running shoes, infant nfl jerseys, infant nfl jerseys, and jeff hardy. We have all your favorite teams and players. We can also customize infant nfl jerseys,infant nfl jerseys for your own personal needs. We are your one stop shop for all sport jerseys and apparel. Feel free to browse through our jerseys.