Sinodebode 2011 Aktueel Nagedink Wêreldnuus Gesprekke Sinode-nuusbriewe Skakels 4 Februarie 2012

Korrupsiegolf kry nóg teenkanting

Uitsprake oor die korrupsiegolf wat dreig om die Reënboognasie se toekomshoop te vernietig, het verlede week landwyd in hoofopskrifte en nuusbulletins weerklank gevind toe berig is oor adv Thuli Madonsela (openbare beskermer), mnrr Jeff Radebe (minister van justisie), Zwelinzima Vavi (sekretaris-generaal van Cosatu) en Moeletsi Mbeki (politieke ontleder) se reaksie op die stigting van die “burgerlike korrupsiewaghond”, Corruption Watch.

Dié inisiatief – wat allerweë verwelkom is as ’n eerlike en daadwerklike poging om korrupsie bloot te lê en hok te slaan – is met ope arms deur die publiek en talle sektore van die samelewing ontvang. Ook die kerkgemeenskap.

Kerkbode verwelkom die stigting van Corruption Watch en spreek die hoop uit dat:

  • gemeenskapsleiers en die media landsburgers voortdurend sal aanmoedig om dié diens aktief te gebruik; in so ’n mate dat die welslae wat behaal word om braaivleisvure, langs die rugbyveld en in spazawinkels bespreek sal word. Want slegs as Jan Alleman dié inisiatief hulle eie maak, kan dit goeie gevolge hê;
  • Corruption Watch die nodige hulpbronne en mannekrag sal hê om alle aanmeldings van korrupsie op te volg en misdaad bloot te lê;
    samewerking met organisasies soos Crime Stop en die Suid-Afrikaanse Instituut vir Etiek gesoek sal word. Daar is immers ’n spreekwoord oor eendrag ...

Laat ons ons volle ondersteuning aan hierdie organisasies gee. Maar laat ons ook weet: Die gees van korrupsie wat in ons land heers – van die hoogste regeringskantore tot in die kleinste kerkkantore – kan nét bestry word met ’n lewensingesteldheid wat getuig van onkreukbare rentmeesterskap. Soos wat Jesus dit van ons verwag.

Skuld ons dit nie aan onsself en aan ons broers en susters nie?

 

Kommentaar:

-Lewer kommentaar-
This Is CAPTCHA Image   (Tik die nommers hier in)
 
Hoofartikel Argief
M Y ..S T O R I E
 
 
Die inhoud van hierdie webbladsy mag op geen manier gepubliseer of hergebruik word sonder die skriftelike toestemming van die Kerkbode-redakteur nie.
Alle materiaal © Kerkbode Aanlyn l RSS feed l Ontwerp deur Oswald Kurten l Met trots gehuisves deur Bybel-Media, uitgewer van Kerkbode.
Specialize in replica and authentic Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap Nike Shoes Cheap Jordan Shoes Cheap NFL Jerseys Running Shoes air force one air force 1 cheap air force ones Nike Air Force custom air force ones Cheap Ed Hardy Ed Hardy Clothing Ed Hardy Shoes ed hardy jeans Ed Hardy Swimwear Ed Hardy bags ed hardy hats ed hardy t shirts hardy clothinginfant nfl jerseys, infant nfl jerseys,best running shoes, infant nfl jerseys, infant nfl jerseys, and jeff hardy. We have all your favorite teams and players. We can also customize infant nfl jerseys,infant nfl jerseys for your own personal needs. We are your one stop shop for all sport jerseys and apparel. Feel free to browse through our jerseys.