Twitter Facebook

Sinodebode 2011 Aktueel Nagedink Wêreldnuus Gesprekke Sinode-nuusbriewe Skakels 4 Februarie 2012
SOEK:    Huidig Argief
Korrupsie kry die wind van voor

Corruption Watch (CW), ’n organisasie wat sigbare slaankrag wil gee aan korrupsiebestryding, het die groenlig gekry van prominente kerkleiers soos die NG Kerk se algemene sekretaris en een van die vise-presidente van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK), dr Kobus Gerber.

CW, ’n organisasie sonder winsbejag, is deur Cosatu as ’n “burgerlike korrupsiewaghond” in die lewe geroep om iets daadwerkliks omtrent die buitengewone hoë vlakke van korrupsie te probeer doen en is verlede week in Johannesburg bekend gestel.

LEES MEER >>
I N .. K L A N K .. E N .. B E E L D
Akkerpret
Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en poppekarakte
Luister >>
 
 
21-12-2012 - Is dit hierdie keer die einde?

Eindtydvoorspellings het verlede jaar die wêreld laat gons. Toe daar niks van kom nie, het die fokus na 2012 verskuif – na 21-12-2012 om presies te wees.


Lees>>
 
T E K E N .. I N
 
S T E M
Genesis 1 tot 3 in die Bybel vertel die verhaal van die skepping. Moet ons dit letterlik so verstaan soos wat dit daar geskryf staan of is dit eerder 'n simboliese verhaal met 'n boodskap?
Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur
Genesis 1-3 is nie bedoel om 'n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.
Argief
Quo Vadis Gereformeerdes?
Die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika (GKSA) het onlangs sinode gehou op Potchefstroom. JEAN OOSTHUIZEN het met twee GKSA-lidmate wat aan twee van die land se universiteite verbonde is, in hulle privaathoedanigheid oor die afgelope sinode en die debatte wat tans in die GKSA gevoer word gesels. Die twee deelnemers aan die gesprek is prof Theuns Eloff, visekanselier van die Noordwes-Universiteit, en prof Gerrie Snyman van die Departement Ou Testament en Nabye Oosterse Studie aan Unisa.
Lees>>
 
Bloeitydperk vir geestelike boekmark in China

Geestelike boeke en die Bybel verkoop soos soetkoek in China. Ondanks die streng regulasies wat kerke moet nakom voordat hulle wettig in China mag bestaan, floreer die geestelike boekbedryf in dieland soos nog nooit tevore nie.


Lees>>
 
NG Kerk allesbehalwe apaties teenoor gays – Niemandt
PRETORIA - Die NG Kerk staan allesbehalwe apaties teenoor die gay gemeenskap en werk hard daaraan om diskriminasie teenoor al God se kinders teen te staan.
Lees>>
 
Binnekort beskikbaar
Kerkbode aanlyn sal binnekort 'n verskeidenheid skrywers aan sy lesers bekendstel wat oor 'n verskeidenheid van onderwerpe sal skryf op hulle onderskeie blogs. Lesers sal aangemoedig word om deel te neem en kommentaar te lewer.
Lees >>
 
Heilige Gees het Algemene Sinode gelei

Peet Liebenberg van Newcastle se “Rooi kaart vir die Algemene Sinode 2011” in Kerkbode (18 November) kan nie sonder reaksie en ’n stukkie persoonlike getuienis gelaat word ...
Lees>>

 

M Y ..S T O R I E
Kerkbode se gedrukte uitgawe verskyn die eerste en derde Vrydag van die maand.
Die inhoud van hierdie webbladsy mag op geen manier gepubliseer of hergebruik word sonder die skriftelike toestemming van die Kerkbode-redakteur nie.
Alle materiaal © Kerkbode Aanlyn l RSS feed l Ontwerp deur Oswald Kurten l Met trots gehuisves deur Bybel-Media, uitgewer van Kerkbode.
Specialize in replica and authentic Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap Nike Shoes Cheap Jordan Shoes Cheap NFL Jerseys Running Shoes air force one air force 1 cheap air force ones Nike Air Force custom air force ones Cheap Ed Hardy Ed Hardy Clothing Ed Hardy Shoes ed hardy jeans Ed Hardy Swimwear Ed Hardy bags ed hardy hats ed hardy t shirts hardy clothinginfant nfl jerseys, infant nfl jerseys,best running shoes, infant nfl jerseys, infant nfl jerseys, and jeff hardy. We have all your favorite teams and players. We can also customize infant nfl jerseys,infant nfl jerseys for your own personal needs. We are your one stop shop for all sport jerseys and apparel. Feel free to browse through our jerseys.