Aanlyn-rubrieke Aktueel Spotprent Geestelike groei Gesprekke Sinode-nuusbriewe Skakels 10 Maart 2010

Stuur amptelike nuus na Sonja-Marié Brand by smb@tydskrifte.co.za 

NED GEREF KERK

BEROEPE NA NG KERK-GEMEENTES
ONTVANG –  Ds Mike Scholly van Melmoth na die NG Gem Louwna; ds CL van der Merwe van Hugenoot na die NG Gem Universitas-Wes.
AANVAAR –  Prop JS du Plessis na die NG Gem Hartskroon; Ds Chris Steyn van Christiana na die NG Gemeente Aliwal-Noord.

WES-EN-SUID-KAAPLAND
EMERITAAT
Dr CFL Stodart van die NG Gem Goodwoodpark aanvaar emeritaat op 7 Maart 2010.
(B van Jaarsveld, Saakgelastigde, 17.02.2010.)

NOORD-KAAPLAND
KENNIS BEVESTIGING
Prop JS du Plessis word op Saterdag, 6 Maart 2010, in die NG Gem Hartskroon bevestig.
(J Gerrits, Voorsitter, 18.02.2010.)
SINODESITTING
’n Sinodesitting van die NG Kerk in Noord-Kaapland vind op Maandag, 11 Oktober 2010 vanaf 12:00 tot Donderdag; 14 Oktober 2010 om 12:00 te Kimberley, in die Kerksaal van die NG Gem Kimberley-Vooruitsig, plaas. (Ds JPL Mostert, PSD, 22.02.2010.)

ALGEMEEN
RING VAN WYNBERG
Die volgende veranderings is aangebring by die ringskommissie en verteenwoordigers op sinodale kommissies.
RINGSKOMMISSIE
Ds Jan vS Momsen vervang ds JH van Heerden as ondervoorsitter.
SINODALE KOMMISSIES
Moderamen: Ds JH van Heerden vervang ds R vd Westhuizen as sekundus.
SKDB: H van Huyssteen vervang J Henn as primarius en J vS Momsen vervang R vd Westhuizen as sekundus.
SKG: J Stander vervang J van Zyl as sekundus.
SJK: M Zeeman vervang V Louw as sekundus.
SKV: M Erasmus
Bybelgenootskap: Ongeordende sinodale verteenwoordiger van die Sinode van Wes-en-Suid-Kaap in die streekkomitee van die Bybelgenootskap van SA: H van Huyssteen (nie as sek van ds Janse van Rensburg nie).
(DT Nel, Voors, 16.02.2010.)

TELEFOONNOMMER-VERANDERING
Ds TJ de Koning van die NG Gem Onder-Molopo se telefoonnommer het verander na 053 937 0018. (E Kruger, Skr, 16.02.2010.)

REGSTELLING VAN E-POS-ADRES
Die aktuarius van die Algemene Sinode, dr Johann Ernst, se korrekte e-posadres is: jhernst@tiscali.co.za (M Lazenby, 23.02.2010.)

I N ..L G T E R.. L U I M
 
 
Die inhoud van hierdie webbladsy mag op geen manier gepubliseer of hergebruik word sonder die skriftelike toestemming van die Kerkbode-redakteur nie.
Alle materiaal © Kerkbode Aanlyn l RSS feed l Ontwerp deur Oswald Kurten l Met trots gehuisves deur Bybel-Media, uitgewer van Kerkbode.