Sinodebode 2011 Aktueel Nagedink Wêreldnuus Gesprekke Sinode-nuusbriewe Skakels 4 Februarie 2012
2009/06/19

My maa sê dis nou so aanhoudend winter ’n mens het AL die warmte nodig wat jy gratis kan kry daarom is sy dankbaar vir die sop&sjerrie by ons skoolbeheerliggaam se verkiesing, oom C ...

2009/07/03

Ons is darem báááie bly doomnie het in een stuk van die kerk se koerant se verjaarsdagpartytjie af gekom, my maa sê ’n mens weet nóóit met soveel heil ...

2009/08/11

Ek hoop nie doomnie is ook ’n vabond nie ALMAL staak mos nou en wát word sondag van ons? Oom Cyril sê ek hoef nie bang te wees nie daar is net 25% gemeentelede in die erediens va ...

2009/08/21

My maa sê nou dat die wederopstanding van schabir ’n voldonge feit is kan ons enigiets in hierdie land verwag ’n mens kan sê die seisoen vir wonderwerke het op ons neergedaa ...

2009/09/10

My maa sê hoera! hoera! vir daai aster wat so mooi hardloop sy is net vies vir die atletiekooms wat uit gewoonte so teen die witspan is. Ai sug oom Cyril hy hoop net sý lag die laaste ...

2009/09/18

My maa sê dis oor morsjorse dat die wêreld is waar hy is. Wáár is die wêreld dan? vra die vrome oom Cyril. Gûh! raas my maa lees jy dan nie die briewe wat die ...

2009/10/02

My maa vra of doomnie al probeer het om die president op sy verniet nommer te bel as óns bel bly daai telefoon besmet, oom Cyril sê hý het darem een keer deurgekom maar toe is v ...

2009/10/19

My maa sê dit lyk vir haar ou jackie alibi was toe die hele tyd in daai mafiotti se sak finish en klaar, sak sarel! keer oom Cyril siestog dis die enigste manier waarop daai arme onderbetaald ...

2009/11/06

My maa sê ons word nou sulke stewige dosisse van Julius-die-slimme ingegee één van die dae is ons immuun, halleluja! juig oom Cyril, ek sê haai oom Cyril ek het nie geweet ...

2009/11/20

My maa sê dis nou die een ding van bybelverhale hulle bly die kragtige waarheid tot vandag toe. Vat nou maar die storie van jakob die jakkals Deesdae het ons vir comrade jakob die kragreus WA ...

2009/12/04

My maa sê dis toe nie net die doornklowers wat sukkel met saamleef nie dis toe ook daai doorns met die druiwe, oom Cyril sê hy is vir doomnie se part dankbaar dat dit hierdie keer die o ...

2010/01/22

My maa sê sy hoop die nuwe jaar het vir doomnie beter begin as vir ou vaderjacob. Hy moes dan nou vir die vyfde keer trou! Sy sê sy het gehoop teen hierdie tyd het hy al sy les geleer m ...

2010/02/05

My maa vra of doomnie weet of daar nog ’n toekoms vir afrikaans is as ou presidente dit wil red. Oom Cyril sê daar IS mense wat sê dis ons laaste hoop. ’n Hoop wát! s ...

2010/02/19

My maa sê die kerkmense moet báááie meer simpatie betoon met onse vaderjacob buitendien mag ’n mens nie ’n man skop terwyl hy lê nie, gûh! snork o ...

2010/03/04

Oom Cyril giggel aanmekaar giegie hy sê dis nou tipies van julius-die-slimme wat nie eens houtwerk kan deurkom nie NOU dop hy nog sy leefstyl oudit ook. Oom Cyril sê as daardie twee duu ...

2010/03/18

Ek is darem báááie bly dat die engelse se gebedjie god save the queen verhoor is en dat daai deftige tannie die besoek van onse vaderjacob oorleef het. Oom Cyril sê selfs ...

2010/04/15

Liewe julius

Ons doomnie sê ek moet vandag liewerster vir jóú skryf want jou ore het seker die laaste ruk getuit ons doomnie weet áls daarvan HY het mos die oom ...

2010/05/07

Liewe doomnie

Ons is darem báááie bly die uitbarstings het vir eers gestop die lug is sommer gesuiwer noudat die warm as en koue pampoen verdamp het, my maa sê ...

2010/05/20

Liewe doomnie

Weet doomnie dalk van watter kerk is daaideon wat so snaaks praat? Die outjie met die kuifie wat altyd oor die radio so aangaan oor ons kerk, my maa sê hy prôt s ...

2010/06/03

Liewe doomnie

Nou is die sokker óp ons! My maa sê dit voel ’n bietjie onwerklik, ahoy! juig oom Cyril FEEL IT IT IS FEAR, my maa sê Cyril Cyril ligsinnigheid pas ...

2010/06/17

Liewe doomnie

Miskien sit doomnie nou suutjies voor die televisie en sokker kyk doomnie moet maar net sorg dat die voordeur gesluit is ’n mens weet nooit wanneer die mot & roes ...

2010/07/15

Liewe doomnie

Gideon in my klas sê sy pa is báááie teleurgesteld omdat die laaste basuine geblaas het en daar het niks gebeur nie, gûh! sê my maa da ...

2010/08/03

Liewe doomnie

Ek skryf maar dalk is dit vir oulaas doomnie weet mos onse regering wil nie meer hê dat almal skryf wat hulle wil nie die grootmanne is seker bang daar word geheime ui ...

2010/08/20

Liewe doomnie

My maa sê as die onderwysers by mý skool nou ook al staak is die dag nie meer ver dat ons kerk se doomnies ook begin staak nie, gie-gi ...

2010/09/03

Liewe doomnie

Weet doomnie dalk wat is ’n sympathy strike? My maa sê dis byvoorbeeld wanneer die soprane in ons kerk se koor ook stilbly wanneer die ooms met die duk stemme ni ...

2010/09/16

Liewe doomnie

Gideon in my klas sê sy pa sê hulle kerk se mense gaan nou ophou kla oor die gate in die strate die oorgroeide begraafplaas die hospitaal se vuil wasgoed & d ...

2010/09/30

Liewe doomnie

Doomnie weet mos ons sit die meeste van die tyd heel lekker hier in die agterste bank, ek en my maa, maar dit lyk my almal is nie so tevrede met húlle banke nie vat n ...

2010/10/15

Liewe doomnie

Het doomnie ook die bont state se spele gekyk in engels is dit glo common wealth, my maa sê dis nie oral so wealthy nie maar darem common genoeg vat nou maar die aussi ...

2010/11/05

Liewe doomnie

Gideon in my klas sê sy pa sê halleluja DIT sal die satans ’n les leer! Ek dink eers hy praat oor rugby of politiek maar toe onthou ek in Gideon se pa se k ...

2010/11/18

Liewe doomnie

Kan doomnie ook maak soos ou vader jacob toe hy sy kabinet geskommel het? Kan doomnie ook byvoorbeeld die ooms in die voorste bank afdank oor gebrekkige dienslewering of hul ...

2010/12/03

Liewe doomnie

Het doomnie gehoor die sondigkoerant sê daar het glo van ons kerk se mense weggeraak? My maa sê sy wonder waarheen het hulle gegaan sy dink dis gevaarlik om somm ...

2011/01/21

Liewe doomnie

Ek is báááie bly oor báááie dinge byvoorbeeld oor doomnie wat weer terug is by ons na die vakansie by die see hier was mos ’n ...

2011/02/04

Liewe doomnie

My maa sê sy is báááie dankbaar ons kerk se kantoor het eers laasjaar internet gekry anders het wikileaks weer als uitgelap oor die ooms in die vo ...

2011/02/17

Liewe doomnie

Ek is darem báááie bly dat ons nie in egipteland bly nie oorlede oom moses is seker ook maar bly hy het betyds sy goed gevat en geloop. En daai israelie ...

2011/03/03

Liewe doomnie

My maa sê sy sal nie verbaas wees as doomnie nou ook gaan begin toi-toi nie. Oor die vier persent verhoging en die reiskoste wat al weer dieselfde bly. Ek hoop net nie ...

2011/03/18

My maa sê die dywelse verkiesing is nou behoorlik los, sjoe! sug oom Cyril wáár o waar gaan daar iemand opstaan wat HOM sal kom stuit? Ja siestog doomnie álmal skel nou o ...

2011/03/31

Oom Cyril sê ons lewe in aardskuddende tye, jip! sug my maa juis DIT bring uiteindelik alles in perspektief ál die o so plaaslike ou geveggies & vetetjies & ambisietjies & ...

2011/04/14

My maa sê as daar één woord is wat sy nóóit óóit weer wil hoor nie is dit k-r-i-e-k-e-t. Hartseer ja! sug oom Cyril ek het dit dan sooo geniet om na ...

2011/05/20

My maa vra of doomnie dalk weet hoekom ons mense so kwaad is, oom Cyril sê dis omdat hulle reken dat hulle deesdae weer gehóór word daarom skryf hulle in die koerante vloek hull ...

2011/06/03

My maa sê sy was sóóó bly doomnie was sondag op die kansel sy was maar bangerig doomnie is ook geraap of geskraap, sy sê ’n mens weet nooit met mense wat so a ...

2011/06/17

My maa sê sy weet nie of doomnie ’n sê in daai dinge het nie maar hoekom was pinkster hierdie jaar dan so laat en so koud? My juffrou sê dis ’n afsnylaag in die bolug ...

2011/07/01

My maa vra of doomnie ook al begin het om blikkieskos bymekaar te maak vir wanneer julius-die-slimme ons land se water en ligte gaan afsny. Oom Cyril sê een van sy haredoen-plaastannies het h ...

2011/08/05

Ek hoop doomnie het lekker vakansie gehou iewers waar dit warmer was ek is net jammer doomnie moes met die terugkomslag weer sneeu & steeds die ooms hier kry, my maa sê laasgenoemde sal s ...

2011/08/18

My maa sê sy hoop nie doomnie wil in hierdie dae doomnie se pensioen opeis nie die internasionale markte is erg teen doomnie gekant haai siestog ek het altyd gedog ál doomnie se moeili ...

2011/09/01

My maa vra of doomnie dalk ook te veel voordeel uit die verlede getrek het en nou vir ou oom toetoe moet belas­ting betaal viva! oom Cyril sê dis vir hom altyd so gerusstellend om te sien ...

2011/09/15

My maa sê doomnie weet ook nie meer hoe en wat om te bid nie amper soos oorlede oom paulus want hoe meer die springbokke in nieu-seeland gaan wen hoe meer gaan hulle op sondae speel en boonop ...

2011/10/06

NOU is dit súlke tyd sê my maa daar’s nou nie meer plek vir wegkruip nie die slag gaan gelewer word die waarheid gaan uitkom vrouens & kinders moet dádelik in die redd ...

2011/10/17

Ek is darem báááie bly doomnie het in een stuk teruggekom van die kerk se groot vergadering daar tussen al die groot ooms en die bietjie tannies, my maa sê jippie jippie ...

2011/11/04

My maa sê as ’n mens nie die volkstelling bywoon nie gaan jy kersfees misloop, sy sê gelukkig het oorlede josef en sy swanger meisie dit geweet daarom het hulle seker gemaak dat h ...

2011/11/17

Ek wonder darem of doomnie ook in ’n hotel sal mag bly as die pastorie reggemaak moet word, oom Cyril sê doomnie sal beslis nie in die kar kan slaap soos daai landboutannie met di ...

2011/12/01

Dink doomnie onse regering se nuwe wet gaan maak dat ek in die nuwe jaar nie meer vir doomnie kan briefies skryf nie? Dat ons nooit meer mag wonder oor vaderjacob & julius die jammerlike ...

2012/01/18

Weet doomnie dalk wanneer word ons kerk 100 jaar oud dat ons ook verniet kan gaan partytjie hou? Oom Cyril sê hy hoop net nie dit gaan in bloemfontein wees nie dis te warm & te droo ...


M Y ..S T O R I E
 
 
Die inhoud van hierdie webbladsy mag op geen manier gepubliseer of hergebruik word sonder die skriftelike toestemming van die Kerkbode-redakteur nie.
Alle materiaal © Kerkbode Aanlyn l RSS feed l Ontwerp deur Oswald Kurten l Met trots gehuisves deur Bybel-Media, uitgewer van Kerkbode.
Specialize in replica and authentic Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap Nike Shoes Cheap Jordan Shoes Cheap NFL Jerseys Running Shoes air force one air force 1 cheap air force ones Nike Air Force custom air force ones Cheap Ed Hardy Ed Hardy Clothing Ed Hardy Shoes ed hardy jeans Ed Hardy Swimwear Ed Hardy bags ed hardy hats ed hardy t shirts hardy clothinginfant nfl jerseys, infant nfl jerseys,best running shoes, infant nfl jerseys, infant nfl jerseys, and jeff hardy. We have all your favorite teams and players. We can also customize infant nfl jerseys,infant nfl jerseys for your own personal needs. We are your one stop shop for all sport jerseys and apparel. Feel free to browse through our jerseys.