Twitter Facebook

Sinodebode 2011 Aktueel Nagedink Wêreldnuus Gesprekke Sinode-nuusbriewe Skakels 28 Januarie 2012
SOEK:    Huidig Argief
Dopperklap in NG Kerk se gesig
Ekumeniese betrekkinge tussen die NG Kerk en die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika (GKSA) het ’n laagtepunt bereik. Die hoop op groter sigbare eenheid tussen die drie tradisioneel Afrikaanse susterkerke lê aan skerwe.

Dit volg nadat die GKSA, in die omgangstaal as die Dopperkerk bekend, se sinode verlede week in Potchefstroom geweier het om ’n bilaterale memorandum van ooreenkoms tussen hulle en die NG Kerk goed te keur. Die ooreenkoms waaroor daar lank tussen die twee kerke onderhandel is, sou groter sigbare eenheid en beter samewerking bewerkstellig het.

LEES MEER >>
I N .. K L A N K .. E N .. B E E L D
Akkerpret
Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en poppekarakte
Luister >>
 
 
Bid vir die regering (dalk ook vir sy val)
’n Hele paar maande het reeds verloop sedert emeritusaartsbiskop dr Desmond Tutu vir die eerste keer ’n stem laat opgaan het dat die dag dalk kan aanbreek wanneer mense in Suid-Afrika vir die val van die huidige regering moet begin bid.
Lees>>
 
T E K E N .. I N
 
S T E M
Die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika (GKSA)se sinode het geweier om 'n bilaterale ooreenkoms met die NG Kerk goed te keur
Dit is jammer dat daar nie groter sigbare eenheid tussen die twee kerke bewerkstellig kon word nie
Dit is beter dat elke kerk liewer sy eie koers gaan en sy eie ding doen
Dit maak geen verskil nie want gemeentes doen in elk geval wat hulle wil
Dit is 'n klap in die gesig van die NG Kerk
Argief
Gay dominees: Drie stemme
Die Algemene Sinode van 2007 het besluit gay predikante wat selibaat leef, is welkom om hulle roeping uit te leef. Maar toe steek dié besluit einde verlede jaar ’n stokkie voor Lulani Vermeulen, student aan die Universiteit Stellenbosch (US), se aansoek om gelegitimeer te word omdat sy in 'n verhouding met 'n vrou leef. Kerkbode plaas me Vermeulen, prof Louis Jonker, lid van die NG Dosente­raad aan die US, en dr Coenie Burger, voorsitter van die Kuratorium tot einde verlede jaar, se indrukke oor die verloop van hierdie
Lees>>
 
Ai Tog!

In die jare sewentig en tagtig van die vorige eeu was die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika (GKSA) op sekere terreine soms ’n voorbeeld van hoe ’n gereformeerde kerk moet leef en werk.


Lees>>
 
NG Kerk allesbehalwe apaties teenoor gays – Niemandt
PRETORIA - Die NG Kerk staan allesbehalwe apaties teenoor die gay gemeenskap en werk hard daaraan om diskriminasie teenoor al God se kinders teen te staan.
Lees>>
 
Binnekort beskikbaar
Kerkbode aanlyn sal binnekort 'n verskeidenheid skrywers aan sy lesers bekendstel wat oor 'n verskeidenheid van onderwerpe sal skryf op hulle onderskeie blogs. Lesers sal aangemoedig word om deel te neem en kommentaar te lewer.
Lees >>
 
Heilige Gees het Algemene Sinode gelei

Peet Liebenberg van Newcastle se “Rooi kaart vir die Algemene Sinode 2011” in Kerkbode (18 November) kan nie sonder reaksie en ’n stukkie persoonlike getuienis gelaat word ...
Lees>>

 

M Y ..S T O R I E
Kerkbode se gedrukte uitgawe verskyn die eerste en derde Vrydag van die maand.
Die inhoud van hierdie webbladsy mag op geen manier gepubliseer of hergebruik word sonder die skriftelike toestemming van die Kerkbode-redakteur nie.
Alle materiaal © Kerkbode Aanlyn l RSS feed l Ontwerp deur Oswald Kurten l Met trots gehuisves deur Bybel-Media, uitgewer van Kerkbode.
Specialize in replica and authentic Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys personalized nfl jerseys cooperstown jerseys Cheap Nike Shoes Cheap Jordan Shoes Cheap NFL Jerseys Running Shoes air force one air force 1 cheap air force ones Nike Air Force custom air force ones Cheap Ed Hardy Ed Hardy Clothing Ed Hardy Shoes ed hardy jeans Ed Hardy Swimwear Ed Hardy bags ed hardy hats ed hardy t shirts hardy clothinginfant nfl jerseys, infant nfl jerseys,best running shoes, infant nfl jerseys, infant nfl jerseys, and jeff hardy. We have all your favorite teams and players. We can also customize infant nfl jerseys,infant nfl jerseys for your own personal needs. We are your one stop shop for all sport jerseys and apparel. Feel free to browse through our jerseys.